Skrif- en patroonboek
R140.00
‘n Kleurvolle boek met die letter en die skrifpatroon wat by die letter pas. Dit is spesifiek geskryf vir die Graad 1 leerders, maar leerders wat sukkel om in kleiner lyne te skryf en wat sukkel met die regte potloodgreep sal ook baatvind daarby.
Dit is volgens die kurrikulum opgestel.
Reviews
There are no reviews yet.