Music That Enhances Reading
I am a remedial teacher living in Bloemfontein, South Africa. I’ve been teaching since 2010. Working with diverse learners it motivated me to complete my Honours degree in inclusive Education.
I am also a mother of two beautiful children. It’s my passion to support learners who are willing to learn, but also to help them engage in the learning process.
With this musical reading program I guarantee lots of fun and enjoyment! I want learners to make a positive connection with languages and develop a passion for reading.
“Musiek kan die wêreld verander.” – Beethoven.
Hierdie program is uiteengesit om dit lekker te maak vir leerders om die letters van die Afrikaanse alfabet op ‘n musikale manier aan te leer. Hierdie program gee ruimte vir kinders met ‘n visuele, ouditiewe en kinestetiese leerstyl. Hulle onthou die klank beter, omdat hulle goed reageer teenoor musiek. Hulle brein prosesseer die klank en stoor dan die klank.
In die onderwys het ek gesien, dat daar baie kinders is wat sukkel om klanke te memoriseer en weer te gee. Dit is belangrik om ‘n goeie vaslegging van klanke te hê wat weer nodig is vir leer. Ek poog met die program om ‘n liefde en waardering vir lees te kweek.
Ek gebruik hierdie musikale program in my eie klas. Met hierdie program wil ek graag onderwysers, tuisskool sentrums en mammas bemagtig om dit lekker te maak om klanke en lees onder die knie te kry.
Ek dank my Hemelse Vader, wat my die deursettingsvermoë en krag gegee het om die projek te voltooi.
Ek dra hierdie program op aan my kinders.
Ek glo dat hierdie program ‘n rinkink-effek op elke kind se lewe sal hê, wat dit gebruik.
Jeremia 29:11 “Ek weet wat ek vir julle beplan sê die Here, voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle ‘n toekoms gee, ‘n verwagting!”