Skip to content

Leerderondersteuningsvorm

Leerderondersteuningsvorm

Opsomming

Opsomming

  1. Fonologiese bewustheid en om woorde te klank en te lees.
  2. Die leerder klank woorde te stadig. Prosessering is stadiger. Leesvlotheid is ń hindernis.
  3. Die kind sukkel met leesbegrip en om die vrae te beantwoord. Hy verstaan nie wat gelees word nie.
  • Die leerder kan nie letter identifiseer nie
  • Fonemiese bewustheid (leerder sukkel om rymwoorde te identifiseer)
  • Die leerder sukkel met woordherkenning/flitswoorde
  • Sigwoorde
  • Die leerder het ń slegte dag
  • Verstaan nie opdragte nie
  • Die leerder is siek
  • Die leerder se spraak is nie ouderdomstoepaslik nie
  • Die leerder beskik nie oor ń groot woordeskat nie
  • Dit kom voor asof die leerder nie instruksies verstaan nie.
  • Fynmotoriese ontwikkeling kort aandag
  • Leerder beskik oor geen/min algemene kennis
  • Leerder se konsentrasievermoë is beperk (sy ouderdom+5)
  • Die leerder sukkel met logiese denkvaardighede
  • Leerder het emosionele struikelblokke wat sy funksionering benadeel
  • Leerder se luistervaardighede is swak
  • Leerder toon swak intrinsieke motivering
  • Leerder toon perseptuele agterstande soos swak analise/ sintese vaardighede wat sy leesvaardighede benadeel
  • Leerder het min stimulasie as klein kind gehad wat sy lees beinvloed
  • Leerder het aandagafleibaarheid wat leesvaardighede benadeel
  • Leerder se verbale vermoë is swak
  • Leerder toon swak woordeskatuitbreiding
  • Leerder se fondasie in grondslagfase is nie funksioneel
0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop